Optional Info

Sidebar image descriptionAny information can be placed in the sidebar to help your website visitors navigate your site.

To make a boxed heading like the one above, simply apply the H3 tag.

To make a box like this, assign the "sidebarlt" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

To make a box like this, assign the "sidebardk" class.

You can do anything with a sidebar box. Insert images, ads or other web content.

Here's a text link.

KOMMUNIKASIE

17 Mei - Musiekfees met die LMS koor, blokfluitleerlinge en klavier ensemble! Wees daar ...

LMS Kalender (Sport)
5 Mei: Huttenpark - Newcastle
12 Mei: Piet Retief (tuis)
19 Mei: Monument (tuis)
2 Junie: Paulpietersburg (tuis)
9 Junie: NRS (tuis)
Sterkte aan al die spanne!!!!


Ons nuwe skoolgelde vir 2012
Skoolfonds: R6300 per jaar
Koshuisgeld: R10700 per jaar

Ons nuwe kalender is beskikbaar ... soek onder "dokumente" en laai dit af!

Watter ouers is betrokke by die fondsinsamelings?
Motorskou - Gr. R + 1 ouers
"Car Boot Sale" - Gr. 2 + 3
Hengelkompetisie - Gr. 4 tot 6
Osbraai - Alle ouers


L M S Nuus ...

EG JANSEN REDENAARS
Twee van ons senior redenaars, Carmen Gröpp en Chezélle Stear, het Donderdag 15 Maart 2012 aan hierdie provinsiale kompetisie te Port Natal deelgeneem.  Alhoewel dit hul eerste blootstelling aan enige eksterne kompetisie is, het hulle LMS puik verteenwoordig en algeheel ‘n tweede plek behaal.  Ons is trots op hierdie leerlinge wat ‘n positiewe advertensie vir ons skool se kultuur-aktiwiteite is.

Baie dankie ook aan Mev. Eurika van Vuuren en Mev. Marie Swart vir hul hulp met afrigting, reëlings en ondersteuning.

NKZN RUGBY PROEWE-NAWEEK
‘n Baie suksesvolle Noord-KZN rugbyproewe is in Vryheid by Pionier Hoërskool aangebied.  Daar was 16 spanne van al die skole in Noord-KZN teenwoordig wat almal drie wedstryde gedurende die naweek gespeel het.  Lucas Meyer se eerstespan het met elke wedstryd baie goeie rugby gespeel en baie goeie vordering getoon.  Hulle wen oortuigend teen Arborpark, Pongola en Egerton.

Opvoeding tot Koninkrykburgers en nuttige landsburgers

Carmen Gröpp en Chezelle Stear vaar uitstekend in redenaars ...

Ons 2012 Interhuis Atletiekwenners